Die Hagemans van Reddersburg!!! Sjoe! Inez is 'n boervrou duisend! En 'n organiseerder van formaat! Ek ontvang elke jaar 'n oproep van haar, en dan sê sy: "Laurika, wanneer kom neem jy weer foto's? Die mense maak my mal!!" As ek my oë uitvee, het sy vir my 'n hele foto-naweek gereël - van hoek tot kant geboek om verskeie families af te neem. Hoe sê mens dankie vir so 'n vriendin??!!
DANKIE INEZ - jy is die BESTE!! Ek deel graag hier van hul memories.....
No comments:
Post a Comment